1993 Brasiliaanse Grand Prix

  1993 Brasiliaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 2 van 16 in die 1993 Formule Een-seisoen

Datum 28 Maart 1993
Amptelike naam XXIII Grande Prêmio do Brasil
Plek Autódromo José Carlos Pace
São Paulo, Brasilië
Baan Permanente renbaan
4.325 km (2.687 mi)
Afstand 71 rondtes, 307.075 km (190.808 mi)
WeerMeestal droog, enkele reënbuie
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Frankryk Alain Prost Williams-Renault
Tyd 1:15.866
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Duitsland Michael Schumacher Benetton-Ford
Tyd 1:20.024 op rondte 61
Podiumplekke
Eerste Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Ford
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Williams-Renault
Derde Vlag van Duitsland Michael Schumacher Benetton-Ford


Die 1993 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 28 Maart 1993 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is deur die plaaslike held, Ayrton Senna, in 'n McLaren-Ford gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in